Die tweekleurporseleinbos (Drosanthemum bicolor) is 'n vetplant in die vygiefamilie wat endemies aan Suid-Afrika is en in die Wes-Kaap voorkom. Die plant is 'n struik wat tot 1 m hoog woord. Die blomme is geel met rooi rante en die plant blom van September tot November. Die saadjies is bruin en rond.
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online PlantZAfrica
bicolor Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika