Drosanthemum lique is 'n vetplant in die vygiefamilie wat endemies aan Suid-Afrika is en in die Oos-Kaap voorkom. Die spesie kom tussen Humansdorp en Uitenhage voor. Tog is daar herbarium rekords wat aandui dat dit voorkom in die Karoo, Klein-Karoo en verder in die Oos-Kaap. Die plant is deel van die fynbos, Nama-Karoo en Sukkulente Karoo-biome.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

lique Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika