Drosanthemum micans is 'n vetplant in die vygiefamilie wat endemies aan Suid-Afrika is en in die Wes-Kaap, vanaf Montagu en Worcester tot by Swellendam, voorkom. Dit het 'n voorkomsgebied van 500 km² en is deel van die Renosterveld- en fynbos-biome. Die plant het van sy habitat afgestaan aan die aanlê van wingerde en die bedreiging bestaan steeds.
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
micans Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika