Drosanthemum salicola is 'n vetplant in die vygiefamilie wat endemies aan Suid-Afrika is en in die Noord- en die Wes-Kaap voorkom. Dit word gevind vanaf Alexanderbaai in die Richtersveld suidwaarts tot by Yzerfontein in die Wes-Kaap. Dit is deel van die Weskus-strandveld en duineveld biome in Namakwaland.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

salicola Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika