Ruschia unidens is 'n vetplant uit die vygiefamilie wat endemies aan Suid-Afrika is en in die Oos-Kaap en die Vrystaat voorkom. Die spesie word bedreig by Bloemfontein deur ontwikkeling en klipgroewe.
Dit staan ook as die rooibergvygie bekend.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
unidens Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika