duimnael|Aand in Parambikkulam, Kerala, Indië
Die aand is die tydperk van 'n dag wat aan die einde van die namiddag begin en met die begin van nag oorvleuel. Die presiese tye wanneer aand begin en eindig hang af van ligging, tyd van die jaar en kultuur, maar dit word algemeen beskou dat dit begin wanneer die Son laag in die hemel is en duur tot die einde van skemer.
Afhangende van die waarnemer, kan dit so vroeg as 5 nm begin en tot die nag aanhou. Dit kan in die omgang gebruik word om die laaste kwynende namiddag kort voor sonsondergang in te sluit.
Verwysings
Kategorie:Tyd