Ruschia vanbredae is 'n vetplant uit die vygiefamilie van Suid-Afrika en is endemies in die Oos-Kaap waar dit in die Langkloof naby Uniondale voorkom. Dit is deel van die fynbos en word as seldsaam beskou.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

vanbredae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika