Ruschia cupulata is 'n vetplant uit die vygiefamilie wat endemies aan die Wes-Kaap is en kom van Saldanha tot by Jacobsbaai voor waar dit deel van die sandveld is. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 424 km². Daar is slegs vier tot vyf subpopulasies en hulle word bedreig deur ontwikkeling aan die kus. Slegs die subpopulasies in die Weskus- Nasionale Park is veilig en word nie bedreig nie. By Langebaan is die plant moontlik reeds uitgestorwe,
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
cupulata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika