Die Nelsrivier of Nelspruit is 'n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit ontspring by die Long Tompas naby Sabie, vanwaar dit aan die noordekant van die R37-roete in 'n suidoostelike rigting vloei. Dit sluit by die Krokodil aan in die stad Nelspruit, met die Mpumalanga provinsiale wetgewer op sy weste-oewer.
Ontspring Long Tompas op die Drakensberge
Monding Stad Nelspruit links|duimnael|Die ou brug oor die Nelsrivier
Kategorie:Krokodilrivier (Mpumalanga) Kategorie:Riviere in Mpumalanga