Ruschia beaufortensis is 'n vetplant uit die vygiefamilie van Suid-Afrika en is endemies in die Wes-Kaap naby Beaufort-Wes. Die spesie kom in die Nama-Karoo voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 476 km² en daar is vyf subpopulasies. Die subpopulasies buite die Karoo- Nasionale Park word bedreig deur uraan mynbouaktiwiteite.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

beaufortensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika