Ruschia strubeniae is 'n vetplant uit die vygiefamilie wat endemies aan die Wes-Kaap is en kom in die Piketberg en Perdeberg voor waar dit deel van die fynbos is. Daar is slegs vier subpopulasies en hulle word bedreig deur indringerplante en die aanlê van wingerde.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

strubeniae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika