duimnael|regs|Eerste Piramide te Moolmanshoek, Witteberge, Vrystaat

Die Eerste Piramide is 'n bergpiek in die Witteberge, 'n bergreeks aan die noordelike Drakensberg van die Vrystaat. Die piek is 2 069 m bo seespieël.

Kategorie:Drakensberge Kategorie:Vrystaat