duimnael|regs|Bestyging van die Tweede Piramide te Moolmanshoek, Witteberge, Vrystaat
Die Tweede Piramide is 'n bergpiek in die Witteberge, 'n bergreeks aan die noordelike Drakensberg van die Vrystaat. Die piek is 2 227 m bo seespieël.
Kategorie:Drakensberge Kategorie:Vrystaat