Jaden Hendrikse (gebore 23 Maart 2000 te King William’s Town) is 'n Suid-Afrikaanse professionele rugbyspeler vir die in die Verenigde Rugbykampioenskap en die Natalse Haaie in die Curriebeker. Sy gereelde posisie is skrumskakel.

Sharks-groep Hendrikse is aangewys in die Sharks-groep vir die Super Rugby Unlocked-kompetisie in 2020/1. Hy het sy buiging vir die Haaie in die derde ronde van die 2020 Curriebeker-premierafdeling teen die Blou Bulle gemaak.

Springbokloopbaan Hendrikse maak op 14 Augustus 2021 sy Springbokdebuut as plaasvervanger-skrumskakel teen Argentinië in Gqeberha, tydens die 2021-Rugbykampioenskapreeks. Op Saterdag 16 Julie 2022 speel hy sy vierde toets, in die Bokke se beginspan teen Wallis in Kaapstad. Jake White chirps Nienaber Bok coach... Hy was ook deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die Rugbywêreldbeker 2023.

Verwysings

Eksterne skakels Jaden Hendrikse by ESPNscrum

Jaden Hendrikse op itsrugby.co.uk

Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Sharks rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers