Nota: Moet nie verwar word met 'n ander Klein-Caledonrivier, wat naby Bethlehem in die Vrystaat vloei nie.
Die Klein-Caledonrivier of Phuthiatsana is 'n linkersytak van die Caledonrivier in die verre-weste van Lesotho. Dit mond suidwes van Maseru uit in die Caledon (of Mohokare).
Sien ook Lys van riviere in Afrika
Eksterne skakel Little Caledon River op 'n Google-kaart by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Lesotho