Die Coerneyrivier is 'n rivier wat in die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Die rivier ontspring in die Suurberge en vloei dan ooswaarts in die rigting van die Addo-olifant Nasionale Park, dan suid- en weer weswaarts om aan te sluit by die Sondagsrivier op pad na die Indiese Oseaan. Addo se Nyathi-ruskamp (2017 heropen) is aan die wal van die rivier geleë.
Ontspring Suurberge by
Monding Sondagsrivier by
Eksterne skakel Google-kaart van die Courneyrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Oos-Kaap