thumb|260px|Formule 1 logo Formula 1 Rolex Grosser Preis von Österreich 2022 200x200px Datum 10 Julie 2022 Plek Red Bull Ring Voorste wegspringplek Renjaer Max Verstappen Red Bull Tyd 1:04.984 Vinnigste ronde Renjaer Max Verstappen Red Bull Tyd 1:07.275 (rondte 62 van 71) Podium 1 Charles Leclerc Ferrari 2 Max Verstappen Red Bull-RBPT 3 Lewis Hamilton Mercedes Die 2022 Formule Een Oostenrykse Grand Prix is op 10 Julie 2022 op die Red Bull Ring in Spielberg, Oostenryk gehou. Dit was die elfde wedren van die kampioenskapseisoen gewees.
'n Snelkwalifikasie is by hierdie Grand Prix gehou. Dit is amper dieselfde as 'n normale ren, met die groot verskil dat die snelkwalifikasie korter is, 'n afstand van ongeveer 100 kilometer wat ongeveer 25 tot 30 minute duur.
Bande Pirelli het die volgende bande in Oostenryk verskaf: + Bande vir gebruik te Spielberg Bande vir 'n droë baan Reënbandealt=Représentation des pneus durs|centré|55pxHard(Tipe C2)alt=Représentation des pneus medium|55pxMedium(Tipe C3)alt=Représentation des pneus tendres|55pxSag(Tipe C4)55pxTussen-in55pxReën
Vrye oefening 1 Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd11 Max Verstappen Red Bull Racing-RBPT 1:06.302216 Charles Leclerc Ferrari 1:06.557363 George Russell Mercedes AMG 1:06.702411 Sergio Pérez Red Bull Racing-RBPT 1:06.839544 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:06.909
Kwalifisering Die kwalifiserende sessie het op 8 Julie plaasgevind.
In die eerste deel van die kwalifisering (K1) is die onderste vyf jaers uit die res van die sessie uitgeskakel. Sebastian Vettel se laaste rondtetyd is uitgewis, wat hom van 17de tot 20ste laat terugsak het. Daniel Ricciardo, Lance Stroll, Zhou Guanyu, Nicholas Latifi en Vettel is uitgeskakel.
In die tweede deel van die kwalifisering (K2) is die onderste vyf jaers uit die res van die sessie uitgeskakel. Lando Norris het in elke poging wyd gehardloop en nie 'n verteenwoordigende rondtetyd opgestel nie. Hy het later verduidelik dat sy motor 'n remprobleem ondervind het. Pierre Gasly, Valtteri Bottas, Alexander Albon, Yuki Tsunoda en Norris is uitgeskakel. Sergio Pérez het wyd gehardloop op sy laaste rondte, met die FIA wat sy rondtetyd ná die sessie geskrap het (in teenstelling met tydens die sessie, soos die praktyk vir die ander tydskrappings was). Ten spyte van opsteltye in K3, is sy K2-rondtetyd uitgevee, wat hom tot 13de laat terugsak het.
Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster11 Max Verstappen Red Bull Racing-RBPT 1:05.852 1:05.374 1:04.9841216 Charles Leclerc Ferrari 1:05.419 1:05.287 1:05.0132355 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:05.660 1:05.576 1:05.0663463 George Russell Mercedes AMG 1:06.235 1:05.697 1:05.4314531 Esteban Ocon Alpine-Renault 1:06.468 1:05.993 1:05.7265620 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:06.366 1:05.894 1:05.8796747 Mick Schumacher Haas-Ferrari 1:06.405 1:06.151 1:06.0117814 Fernando Alonso Alpine-Renault 1:06.016 1:06.082 1:06.1038944 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:06.079 1:05.475 1:13.15191010 Pierre GaslyAlphaTauri-RBPT 1:06.589 1:06.160 Nie gery *101123 Alexander Albon Williams-Mercedes 1:06.516 1:06.230111277 Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 1:06.442 1:06.319121311 Sergio Pérez Red Bull Racing-RBPT 1:06.143 1:06.45813 *1422 Yuki Tsunoda AlphaTauri-RBPT 1:06.463 1:06.85114154 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:06.330 1:25.84715163 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 1:06.613161718 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 1:06.847171824 Zhou Guanyu Alfa Romeo-Ferrari 1:06.90118196 Nicholas Latifi Williams-Mercedes 1:07.00319205 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 1:07.08320K1 107% tyd: 1:09.998 (Bron: formula1.com ) * Sergio Pérez is gestraf nadat hy tydens kwalifisering "die baan verlaat het vir geen wettige rede nie". Die tyd van 1:05.404 wat hy in K3 opgestel het, is uitgewis asook sy vinnigste rondte in K2 van 1:05.805. Sy huidige K2-tyd van 1:06.458 het gelei tot 'n dertiende plek op die rooster. Pierre Gasly kon weens hierdie laat straf nie aan K3 deelneem nie.Pérez moet vanaf dertiende positie starten in de Sprint
Vrye oefening 2 Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd 155 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:08.610 216 Charles Leclerc Ferrari 1:08.660 31 Max Verstappen Red Bull Racing-RBPT 1:08.778 414 Fernando Alonso Alpine-Renault 1:08.832 531 Esteban Ocon Alpine-Renault 1:08.848
Naelren Die uitslag van die naelren het die roosteropstelling vir die wedren die volgende dag bepaal. Pos. No. Renjaer Vervaardiger Rondtes Tyd/uitval Rooster Punte Wedrenrooster11 Max Verstappen Red Bull-RBPT23 26:30.059181216 Charles Leclerc Ferrari23 +1.675s272355 Carlos Sainz jr. Ferrari23 +5.644s363463 George Russell Mercedes AMG23 +13.429s454511 Sergio Pérez Red Bull Racing-RBPT23 +18.302s1345631 Esteban Ocon Alpine-Renault23 +31.032s536720 Kevin Magnussen Haas-Ferrari23 +34.539s627844 Lewis Hamilton Mercedes AMG23 +35.447s918947 Mick Schumacher Haas-Ferrari23 +37.163s7 91077 Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari23 +37.557s12 20 *1114 Lando Norris McLaren-Mercedes23 +38.580s15 10123 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes23 +39.738s16 111318 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes23 +48.241s17 121424 Zhou Guanyu Alfa Romeo-Ferrari23 +50.753sKuipe 131510 Pierre GaslyAlphaTauri-RBPT23 +52.125s10 141623 Alexander Albon Williams-Mercedes23 +52.412s *211 151722 Yuki Tsunoda AlphaTauri-RBPT23 +54.556s14 16186 Nicholas Latifi Williams-Mercedes23 +68.694s19 17195 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes21 Botsingskade §20 18DNS14 Fernando Alonso Alpine-Renault0 ElektronikaKuipe 19 *1 Valtteri Bottas moes agter op die rooster wegspring nadat sy motor se enjin vervang is. *2 Alexander Albon eindig die ren as dertiende, maar kry 'n tydstraf van 5 sekondes omdat hy Lando Norris van die baan afgedwing het. § Sebastian Vettel het nie klaargemaak nie weens skade aan sy motor, maar het wel 90% van die renafstand afgelê, en is daarom steeds geklassifiseer.
Wedren Renuitslag Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte116 Charles Leclerc Ferrari71 1:24:24.31222521 Max Verstappen Red Bull Racing-RBPT71 +1.532s119344 Lewis Hamilton Mercedes AMG71 + 41.217s815463 George Russell Mercedes AMG71 + 58.972s412531 Esteban Ocon Alpine-Renault71 + 68.436s610647 Mick Schumacher Haas-Ferrari70 +1 ronde9874 Lando Norris McLaren-Mercedes70 +1 ronde106820 Kevin Magnussen Haas-Ferrari70 +1 ronde7493 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes70 +1 ronde1121014 Fernando Alonso Alpine-Renault70 +1 ronde1911177 Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari70 +1 rondeKuipe 1223 Alexander Albon Williams-Mercedes70 +1 ronde15 1318 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes70 +1 ronde12 1424 Zhou Guanyu Alfa Romeo-Ferrari70 +1 ronde13 1510 Pierre Gasly AlphaTauri-RBPT70 +1 ronde *1 14 1622 Yuki Tsunoda AlphaTauri-RBPT70 +1 ronde16 175 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes70 +1 ronde *2 18 DNF55 Carlos Sainz jr. Ferrari56 Enjin3 DNF6 Nicholas Latifi Williams-Mercedes48 Nog nie bekend17 DNF11 Sergio Pérez Red Bull Racing- RBPT24 Botsingskade5 Bron: formula1.com Max Verstappen ontvang 'n ekstra punt vir die vinnigste rondte gery. *1 Pierre Gasly kry 'n tydstraf van vyf sekondes nadat hy 'n botsing veroorsaak het. *2 Sebastian Vettel kry 'n tydstraf van vyf sekondes omdat hy 'n voordeel behaal het deur buite die baan te jaag.
Puntestand na die Grand Prix Renjaers Plek No. Renjaer Span Punte Var. 11 Max Verstappen Red Bull208 216 Charles Leclerc Ferrari170 311 Sergio Pérez Red Bull151 455 Carlos Sainz jr. Ferrari133 563 George Russell Mercedes128 644 Lewis Hamilton Mercedes109 74 Lando Norris McLaren-Mercedes64 831 Esteban Ocon Alpine-Renault52 977 Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari46 1014 Fernando Alonso Alpine-Renault29 1120 Kevin Magnussen Haas-Ferrari20 1222 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes19 13 10 Pierre Gasly AlphaTauri-RBPT16 2 145 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes15 1523 Mick Schumacher Haas-Ferrari12 2 1622 Yuki Tsunoda AlphaTauri-RBPT11 1724 Zhou Guanyu Alfa Romeo-Ferrari5 1823 Alexander Albon Williams-Mercedes3 1918 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes3
Vervaardigers Plek Span Punte 1 Red Bull-RBPT 359 2 Ferrari 303 3 Mercedes 237 4 McLaren-Mercedes 81 5 Alpine-Renault 81 6 Alfa Romeo-Ferrari 51 7 Haas-Ferrari 34 8 AlphaTauri-RBPT 27 9 Aston Martin-Mercedes 18 10 Williams-Mercedes 3
Verwysings
Kategorie:Oostenrykse Grand Prix Oostenryk Kategorie:Sport in Oostenryk