Brunsvigia undulata is 'n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort. Die spesie is endemies in KwaZulu-Natal en kom op die Mahwaqaberg en suid van Estcourt voor. Die plant word as seldsaam beskou.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Brunsvigia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika