Brunsvigia litoralis is 'n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap en kom van Grootbrakrivier tot by Gqeberha voor. Die plant groei op die nou kus vlaktes en het 'n voorkomsgebied van kleiner as 250 km². Die bevolking neem af weens aanhoudende ontwikkeling aan die kus.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Brunsvigia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika