duimnael|regs|Noordwaardse sig van Saga se middestad. is die hoofstad van Saga-prefektuur, geleë op die eiland van Kioesjoe, Japan. Saga was die hoofstad van Saga-domein in die Edo-tydperk, en die grootste stad van die voormalige Hizen-provinsie. Sedert 1 Augustus 2020, het die stad 'n geskatte bevolking van 232,736 en 'n bevolkingsdigtheid van 539 mense per km2. Die totale oppervlakte is 431.84 km2.
Saga is geleë in die suidoos deel van Saga-prefektuur. Na die 2005 samesmelting het die stad baie lank noord na suid geword, dit grens die Ariake See aan die suide en Fukuoka-prefektuur aan die suidoos en noorde. Die noordelike half van die stad bevat die Sefuri-berge. Saga kan ook beskou word as binne die Groter Fukuoka Metropolitaanse Gebied, en by uitbreiding, Fukuoka-Kitakioesjoe Metropolitaanse Gebied.
Verwysings
Eksterne skakels
About the Hagakure the Castle Saga International Balloon Fiesta
Kategorie:Saga (stad)