Brunsvigia comptonii is 'n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom van die Boesmanland tot by die Tankwa Karoo en Laingsburg voor. Dit is deel van die Sukkulente Karoo-plantegroei.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Brunsvigia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika