Brunsvigia gariepensis is 'n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Noord-Kaap waar die plant 'n voorkomsgebied van 260-680 km² het in die Boesmanland tussen Aggeneys en Pofadder. Daar is twee subpopulasies bekend, miskien 'n derde en almal word bedreig deur mynbou aktiwiteite.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Brunsvigia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika