Sveigder, Sveigðir of Swegde (Oudnoors vir "die Waaiende"McKinnell, John (2005). Meeting the Other in Norse Myth and Legend. D.S. Brewer. ) was in die Noorse mitologie 'n legendariese koning van Swede se Huis van Yngling. Hy was die seun van Fjölnir, wat hy as koning opgevolg het. Hy het getrou met Vana, moontlik een van die Wane. Hy is deur 'n dwerg weggelok en het in 'n klip verdwyn. Hy is nooit weer gesien nie. Hy is deur sy seun Vanlande opgevolg.

Sy verhaal word vertel in die Ynglinga saga, Ynglingatal en Historia Norwegiæ.

Verwysings

Skakels

Kategorie:Legendariese Sweedse monarge