Dyggvi of Dyggve (Oudnoors vir "Nuttig", "Doeltreffend")McKinnell, John (2005). Meeting the Other in Norse Myth and Legend. D.S. Brewer. was in die Noorse mitologie 'n legendariese koning van Swede se Huis van Yngling. Hy was die seun van Domar, wat hy as koning opgevolg het.

Dyggvi het gesterf en die konkubine geword van Hel, Loki se dogter. Volgens Snorri Sturluson was Dyggvi deur sy suster, Drott, die nefie van Halfdan en was hy die eerste een wat deur sy familie "koning" genoem is. Sy voorgangers is drottnar genoem. Hy is opgevolg deur sy seun Dag.

Dyggvi se verhaal word vertel in die Ynglinga saga, Ynglingatal, Historia Norwegiæ en Íslendingabók.

Verwysings

Skakels

Kategorie:Legendariese Sweedse monarge