Die Changanerivier is 'n rivier wat in Mosambiek vloei. Dit is geleë in die Gaza-provinsie, in die suidelike deel van die land, 170 km noordoos van Maputo, die land se hoofstad. Changane is deel van die Limpopo-waterskeiding, en 'n sytak van die Limpoporivier. duimnael|links|Die Changane en sy sytakke in Gaza, Mosambiek

Kategorie:Riviere in Mosambiek