Die Koebeepas is op ‘n afgeleë roete in die Bokkeveldberge. Dit verbind enkele plase in die omgewing.

Hierdie pas is by , oos van Vredendal en Vanrhynsdorp en suidsuidwes van Nieuwoudtville. Dit is op die grens tussen die Wes- en die Noord-Kaap en die Oorlogskloof-natuurreservaat.

Die rowwe grondpad bereik ‘n hoogte van 600 m bo seespieël en ‘n helling van 1:5.

Lees ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Bibliografie Slingsby: Cederberg -The touring map. www.slingsbymaps.com Koebeepas op mountainpassessouthafrica.co.za tracks4africa.co.za

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap