Brunia monostyla is 'n struik wat tot die Bruniaceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Wes-Kaap en is deel van die fynbos.John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 Die plant kom in die berge van die Wes-Kaap voor, vanaf die Olifantsrivier-vallei tot by Ceres en die berge rondom Worcester. Die plant word as seldsaam beskou.

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Brunia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika