Brunia myrtoides is 'n struik wat tot die Bruniaceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Wes-Kaap, dit kom by Ceres voor en is deel van die fynbos.John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 Daar is vier subpopulasies en die totale aantal plante is minder as eenduisend. Die plant het 30% van sy habitat afgestaan aan die verbouing van sagtevrugte, tewens dit het reeds twee subpopulasies vernietig.

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Brunia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika