Aigamasgrot is 'n grot in Namibië geleë in die Otjozondjoepa-streek.

Die grot is bekend as die enigste woonplek van die skaars Spelonkbaber.

Verwysings

Eksterne skakels http://www.aigamas.com/cave-diving http://www.aigamas.com/cave-exploration

Kategorie:Grotte Kategorie:Namibië