Brunia latebracteata is 'n struik wat tot die Bruniaceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Wes-Kaap en is deel van die fynbos.John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 Die plant kom in die Riviersonderendberge op die hoër berg hange voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 10 km² en daar is twee subpopulasies. Die plant word deur die indringerplant Pinus as ook te veel brande bedreig.

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Brunia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika