Die vaalstompie (Brunia macrocephala) is 'n struik wat tot die Bruniaceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Wes-Kaap en is deel van die fynbos.John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 Die plant kom van Du Toitskloof tot by die Hexrivierberge en Kwadousberg voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 700 km² en het geen bedreigings nie.
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Brunia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika