Brunia microphylla is 'n struik wat tot die Bruniaceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Wes-Kaap en is deel van die fynbos.John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 Die plant kom vanaf die Limietberge, noord van Bainskloof, suidwaarts tot by berge noord van Bettysbaai en Kleinmond, en vandaar ooswaarts tot by die Riviersonderendberge en Kleinrivierberge so ver as Bredasdorp voor.

Galery

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Brunia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika