Die Passerina genus is 'n groep van voëls in die Cardinalidae familie.
Die genus was beskryf deur die Franse ornitoloog Louis Jean Pierre Vieillot in 1816.
Spesies Die genus het sewe spesies: Passerina amoena Passerina caerulea Passerina ciris Passerina cyanea Passerina leclancherii Passerina rositae Passerina versicolor
Verwysings
Kategorie:Voël