Brunia esterhuyseniae is 'n struik wat tot die Bruniaceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Wes-Kaap en is deel van die fynbos.John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 Dit kom in die Riviersonderendberge by Pilaarkop voor. Hier is die enigste populasie wat uit minder as 100 plante bestaan.

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Brunia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika