Tennessee (Engels: State of Tennessee; Cherokee: ᏔᎾᏏ ta-na-si) is 'n deelstaat in die suide van die Verenigde State van Amerika. Die hoofstad is Nashville en die grootste stad is Memphis. Die deelstaat het 'n bevolking van 6,3 miljoen.

Tennessee word in die noorde deur Kentucky en Virginië, in die ooste deur Noord-Carolina, in die suide deur Georgia, Alabama, en Mississippi, en in die weste deur Missouri en Arkansas begrens. In die ooste lê die Appalache-bergreeks.

Tennessee se bynaam is Volunteer State.

duimnael|links|Die Amerikaanse Vloot se vlugdemonstrasie-eskader, die Blue Angels, betoon namens die Amerikaanse bevolking hul respek vir eerstehulpverleners en werkers in lewensnoodsaaklike sektore tydens die Koronaviruspandemie deur op 14 Mei 2020 in formasie oor Nashville (foto) en Little Rock te vlieg

duimnael|links|250px|Great Smoky Mountains Nasionale Park

Eksterne skakels Toerisme

Tennessee Department of Tourism Geskiedenis

Tennessee Historical Society Inheemse prehistoriese beskawings

The University of Tennessee, Knoxville | McClung Museum of Natural History & Culture: Prehistoric American Indians in Tennessee