Euryops ericifolius is 'n struik wat tot die Asteraceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom van Uitenhage tot by Port Elizabeth voor, meer spesifiek: van Motherwell en Coega waar dit 'n voorkomsgebied van 119 km² het. Die plant word bedreig deur oorbeweiding, die moontlike uitbreiding van lae koste behuising en verdere infrastruktuur ontwikkeling van Koega.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Euryops Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika