Euryops microphyllus is 'n struik wat tot die Asteraceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor. Dit word gevind op die Klein Roggeveld en Witteberg naby Matjiesfontein. Die plant is laas in 1953 beskryf, daar is twee losstaande populasies en word moontlik bedreig deur oorbeweiding.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Euryops Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika