Euryops petraeus is 'n struik wat wat tot die Asteraceae familie hoort. Die spesie is endemies aan Noord-Kaap en die Oos-Kaap. Die plant kom vanaf die Sneeuberge en Winterberge rondom Graaff-Reinet tot by die Nuweveldberge, suid van Fraserburg, voor.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Euryops Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika