Euryops polytrichoides is 'n struik wat tot die Asteraceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Oos-Kaap. Die spesie is geïdentifiseer aan een monster wat in die 1800's by Grahamstown gevind is.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Euryops Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika