Euryops brevipes is 'n struik wat tot die Asteraceae familie hoort. Die spesie is endemies in KwaZulu-Natal en kom by Monk's Cowl op 3 000m voor. Die plant word as seldsaam beskou. Dit het geen bedreigings nie; dit is ontoeganklik en in 'n reservaat.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Euryops Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika