Die Aapbergpas is op 'n viertrekroete in die Roggeveldberge in die Noord-Kaap.

Hierdie pas is by die koördinate 32° 08′ suid, 20° 15′ oos, suid van Middelpos, oos van die Gannagapas en 'n 40 km noordwes van Sutherland.

Carl Peter Thunberg en Robert Jacob Gordon het reeds hierdie bergoorgang besoek.

Lees ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Bibliografie Ross, G.L.D.: Passes, Roads and Transportation in the Cape: a Guide to Research. researchgate.net Slingsby, Peter: Tankwa-Karoo & the Roggeveld Escarpment. Slingsby Maps, 2018. www.slingsbymaps.com

Kategorie:Noord-Kaap Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika