Die prys is in 2001 ingestel en word deur die Hiemstra Trust geborg met 'n bedrag van R20,000 per toekenning. Die toekenning van die prys word drie-jaarliks oorweeg vir 'n oorspronklike niefiksie werk in Afrikaans wat nie beperk is tot die vakspesialis nie.
Lys van wenners 2002 – Karel Schoeman (Armosyn van die Kaap en Armosyn van die Kaap 2) 2005 – Prof. J.C. Steyn (Die 100 jaar van M.E.R.) 2008 – Dr. H.W. Claassens (Die geskiedenis van Boerekos: 1652-1806) 2011 – Elsa Joubert (Reisiger) 2023 – Eunice Visser (Die Kaapse slawe 1652-1838)
Verwysings
Kategorie:SA Akademie vir Wetenskap en Kuns