Euryops rosulatus is 'n struik wat in die Noord-Kaap, naby Nieuwoudtville, voorgekom het. Die plant word as uitgestorwe beskou, dit is in 1960 laas gesien. Meer as 90% van die plant se habitat is die afgelope 70 jaar omgeskakel vir gebruik vir gewasverbouing.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Euryops Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika