Die prys word toegeken vir ʼn navorsings- of oorsigartikel van hoogstaande wetenskaplike gehalte wat gedurende die jaar wat die prys voorafgaan, in die SA Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie gepubliseer is.
Lys van wenners 2021 – N.J.M. Grobler (UP), G.J. Puts (UP), P.L. Crouse (UP) en H. Bissett (SA Kernenergiekorporasie) vir Die effek van die skermgassamestelling in ’n induktiefgekoppelde plasma: ʼn Eindige-elementanalise. 2022 – K.T. Mwepu (UP), S.J. Lubbe (UP) en P.L. Crouse (UP) vir Litium-ontginning uit Zimbabwiese petaliet met behulp van ammoniumbifluorie.https://maroelamedia.co.za/goeiegoed/goeie-nuus/naude-wen-hertzogprys-met-dol-heuning/ 2023 – Lynette Boardman en dr. Theuns de Klerk vir ’n Multinavorsingsmodel toegerus met sagteware-instrumente vir die afstandanalisering van rotskunsdata: Bosworth-plaas gevallestudie. 2024 – Soané Ludick, Jacques M. Berner, Roelof D. Coertze en Sarel S. Cilliers vir Gesondheidsevaluasie van stedelike eike: gevallestudie.
Verwysings
Kategorie:SA Akademie vir Wetenskap en Kuns