Euryops decipiens is 'n struik wat tot die Asteraceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Bain's Kloofberge voor. Dit het 'n voorkomsgebied van slegs 3 km². Daar is slegs een populasie en dit word bedreig deur indringerplante, die Hakea's.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Euryops Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika