Die bosrooihout (Ochna arborea var. oconnorii) is 'n struik of klein boompie wat tot die Ochnaceae familie hoort. Dit is 'n variëteit van die kouebasrooihout. In Suider-Afrika is die spesie inheems aan Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Noord-Kaap, Noordwes, Oos-Kaap, Wes-Kaap asook Eswatini, Mosambiek en Zimbabwe.

Die boom se FSA-nommer is 482.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

arborea var. oconnorii Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe