Ochna barbertonensis is 'n struik wat tot die Ochnaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan Mpumalanga waar dit in die berge by Barberton voorkom waar daar vyf subpopulasies is.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys Plants of the World Online ResearchGate

barbertonensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika