Die Magaliesrooihout (Ochna pretoriensis) is 'n struik wat tot die Ochnaceae familie hoort. Die spesie is inheems aan Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes asook Botswana. Dit staan ook as die barnardsgif, barnardsgifbos of bergpruim bekend.

Die boom se FSA-nommer is 480.2.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

duimnael|links|280px|Vrugte gedra aan 'n Magaliesrooihout. Wonderboom Natuurreservaat, Pretoria

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

pretoriensis Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Suid-Afrika