Die Drakensbergpendoring (Gymnosporia devenishii) is 'n boom wat hoort tot die genus Gymnosporia. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap en Mpumalanga. Die boom kom kol-kol voor en word gevind in Wakkerstroom, Utrecht, Greytown, Kranskop, Underberg en Mount Frere en word as seldsaam beskou.
Die boom se FSA-nommer is 399.5.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Gymnosporia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika