Die tropiese pendoring (Gymnosporia maranguensis) is 'n boom wat hoort tot die genus Gymnosporia. In Suid-Afrika is die spesie inheems aan Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes. Dit kom ook in Botswana, die Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Kenia, Mosambiek, Namibië, Somalië, Soedan, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe voor.
Die boom se FSA-nommer is 399.9.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Gymnosporia Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe
